HOE Sê MENS DANKIE?
Hoe sê mens dankie na soveel jare? 24 jaar van klasgee, vriendskappe opbou en die omgee vir mekaar……. BAIE DANKIE vir alles wat julle almal vir my gedoen en beteken het, julle sal altyd ‘n spesiale plekkie in my hart…
Lees Meer

Groot Kiaat-lessenaar met 8 laaie aan die voorkant, ‘n rak bo-op met nog ‘n kassie wat onder aan die agterkant inpas. MATES: Hoogte 770mm, Breedte 1830mm, Diepte 1210mm PRYS vir die hele stel: R7 800.00 Groot stewige vierkantige soliede dennehout…
Lees Meer
DV Saterdag 7 Desember om 12h00 SLUIT MUSE SE DEURE! ALMAL IS NOG WELKOM OM VIR OULAAS TE KOM INLOER VIR WINSKOPIES….. Die volgende is nog beskikbaar: Peel Off’s 3D’s Pergamanoprodukte en -papier Template vir “cuttlebug” ens. Pakke met papier…
Lees Meer
As gevolg van beperkte internetsein in ons area het nie alle e-posse ingekom in verband met die belangstelling op onderstaande meubels en kaste nie. SAL ALMAL WAT BELANGSTEL MY ASB NET WEER LAAT WEET WAARIN JY BELANGSTEL, MAAR HIERDIE KEER…
Lees Meer